LAEVELD LANGTAFEL

‘n Langtafel ervaring, iewers in Nelspruit vir die kieskeurige fynproewer.
Word weggevoer na ‘n unieke, geheimsinnige leefstylervaring in ‘n elegante atmosfeer waar die natuurskoon van die Laeveld jou begroet.
Datum: 26 Junie 2026
Prys: R2950.00
Tyd: 16:00 – 23:00
Plek: Onbekende Bestemming (Nelspruit)
Sien, Hoor, Proe

SIEN: Ons onverwagte en soms ongerepte ligging.
HOOR: Kontemporêre agtergrondmusiek en goeie geselskap.
PROE: Kom deel in ‘n kulinêre koservaring soos net die Laeveld en sy mense dit met styl en finesse kan bedien.

